JOIN OUR MAILING LIST
Newsletter / Blog


2013-08-20
Web Designers nou ook in Kleinmond


Buddy Web Design is hoofsaaklik gebaseer in Kaapstad maar is ook op 'n ad hoc basis beskikbaar in Kleinmond en omgewing.

Ons het u besonderhede in die plaaslike koerant gekry. Ons kan u leer hoe om self u webwerf te bestuur sodat u op bladsy 1 van Google verskryn vir organiese soekresultate.

Die aanvanklike design fooie is R2,500. Dit sluit die opleiding in. Die maandelikse fooie is tussen R99 en R150plus BTW.

Die webwerwe vertoon ook baie netjies op selfone en kan met Facebook applikasies soos Social Plugins integreer word.

U kry 'n onbeperkte aantal bladsye.

Ons al poog om u binnekort te skakel om 'n moontlike afspraak te reel. U kan volledige besonderhede op ons eie webwerf (sien hieronder) kry.

Lekker dag verder