JOIN OUR MAILING LIST
Newsletter / Blog


2011-05-23
Kaapstad Webwerf bouers


Ons gesprek op straat of telefoongesprek oor ons webwerf bou dienste in Kaapstad het betrekking. Ons bou webwerwe oor die hele Kaapstad maar veral in die Kaapse skiereiland.

Francois Marais en Melanie Schoeman is ervare webwerfbouers gebaseer in Kaapstad. Saam verteenwoordig hulle Buddy Web Design.

Buddy Web Design bou webwerwe vir klein en medium besighede in Kaapstad. Ons gebruik Kwikwap sagteware.

U kan kies of u opleiding soek om self die webwerf op datum te hou en of u wil hê ons moet dir vir u doen.

U kry 'n onbeperkte aantal bladsye en volgehoue ondersteuning deur 'n nasionaal verteenwoordige maatskappy. Na opleiding is Google resulate in u hande. Dit is ons spesialiteit om mense te leer hoe om suksesvolle internet bemarkers te wees.

Ons benodig 30 minute van u tyd om u 'n plaaslike demonstrasie van ons sagteware te gee.

Ons sal u een keer n maand ons nuusbrief stuur om in kontak te bly. Ongelukkig is dit in Engels soos die meeste van ons inligting op ons webwerf.

Ons webwerf www.buddywebdesign.co.za is propvol inligting en nuttige wenke.

U kan ook www.kwikwap.co.za besoek vir meer inligting.

Ons telefoon nommers is Francois 0745470221 en Melanie 0768470492