JOIN OUR MAILING LIST
Newsletter / Blog


2013-08-14
Selfoon Webwerwe en die Toerisme bedryf


Die toerisme bedryf is een plek waar dit onontbeerlik is dat jou webwerf ook selfoon vriendelik is. Hieronder is deel van 'n voorlegging wat ons vandag vir 'n gastehuis in Kleinmond gedoen het. (Ons soek ook beter Google resultate en benut dus die geleentheid om nutting inligting op ons eie webwerf te plaas.) Ons is nie verveeld nie. Dit werk!

Dankie vir die geleentheid om 'n voorlegging te doen. Ek doen die voorlegging sommer hier op julle nuwe voorgestelde webwerf.

Ons het reeds gelukkige en tevrede kliente in julle bedryf. U kan hulle skakel vir verwysings.

www.elephantwalk.co.za (Lodge by die Krokodilbrug Hek van die Nasionale Kruger Wildtuin)

www.constantiamanor.com (4 Ster Gastehuis in Pretoria)

www.belvedereonriver.co.za (Luukse Gastehuis in Malelane)

Look and feel

Die webwerf sal lyk soos julle wil he die webwerf moet lyk. Die fotos is belangrik en julle moet dit asseblief voorsien.

Wat ons hier gedoen het is teen die prys van R2,500.

Ons het mense wat vir of R500 of vir R950 meer gevorderde grafiese werk kan doen.

Elephantwalk = R500 werk en Constantia Manor = R950 werk.

Google

Ons fokus is egter om die look and feel so gou moontlik agter die rug te kry dat ons kan fokus op hoe gaan julle meer besoekers na julle webwerf lok.

Ons eintlike produk of diens is:

Ons help gewone mense om internet bemarkers te word

1.) Verstaan hoe werk Google

Sien bv hierdie (Is baie NB dat u dit verstaan)

2.) Weet hoe om sukses te meet (daaglikse toegang tot werklike resulate)

3.) Leer mense om self hulle webwerf op te dateer of ons doen alles vir julle vir R99 pm ekstra. (Die keuse is julle s'n)

Wenk: Kyk asseblief mooi na die webwerf van www.constantiamanor.com en let op:

Daar word baie moeite gedoen om behoorlike inligting op die webwerf te laai. Die inligting word nie van ander webwerwe geneem nie maar is oorspronklike inligting. Daar word ook in Afrikaans geskryf. Die klient doen die werk self. Hoekom so baie moeite met data? Want dit werk!

Buddy Web Design en Kwikwap

U kan meer oor ons lees op ons eie webwerwe.

U het die voordeel dat behalwe Melanie en Francois daar blywende ondersteuning is deur 'n tegniese span van Kwikwap. Beide Buddy Web en Kwikwap is suksesvol en gevestig en die werk word deur ons voltyds gedoen.

U huur die sagteware teen R150 plus BTW per maand. (Hosting fooie / maandelikse koste) U kan na die opleiding ons steeds skakel en een of twee gratis oproepe 'n maand maak. Ons stuur nie sommer weer n rekening nie behalwe as ons 'n nuwe persoon moet oplei. En as daar ekstra nuwe werk is dan doen ons dit teen R350 per uur of dalk verniet as u 'n verwysing of twe gestuur het. yes

Ons webwerwe is uniek van ander standaard webwerwe:

U kry ook 'n selfoonwebwerf - verniet! (Baie belangrik vir die toerisme bedryf )

Sien u selfoon webwerf hier! (Druk skakel)

U word geleer om u webwerf self op datum te hou. Die sagteware is maklik.

Francois Marais besig om klient op te lei (drumbeat photography )

Ons stel belang in die langtermyn sukses van u webwerf aangesien tevrede kliente die beste verwysings is.

Opsommend:

U kan sien hoe u webwerf gaan lyk maar weet wel dat enige iets redeliks moontlik is

Ons fokus om u te help om  'n internet bemarker te word wat Google resultate kry. Die resultate hang van usself af. U is in beheer. (Dit gaan oor data)

Kostes is :

Aanvanklik:

R2,500 Webwerf ontwerp en opleiding

Opsioneel (Grafiese spesialiste tussen R500 en R950)

Domain oordrag R165

Maandeliks:

R150 plus BTW

R99 pm Opsioneel indien u nie opdaterings wil doen nie

Daar is n jaarlikse fooi van R150 om die domain te hernu.

Geen langtermyn kontrakte nie. 30 dae kennisgewing om te kanseleer.

Julle kan self na die agterkant van die webwerf kyk . Sien die epos wat u ontvang het. Gaan na www.kwikwap.co.za en log in met die username en password. Loer maar rond. U sal sien ons stelsel het geen gelyke nie.

Francois Marais 0790609985

Melanie Schoeman 0768470492