JOIN OUR MAILING LIST

Hi Melanie
 
 
I just opened our new and improved web site - stunning!!  Thank you so much!  Next step is for Kobus and I to put our heads together to sort out the content.
 
 
Have a lovely evening
 
Warm regards
Elise
 

 

Adele Reynders

  • Ek is een van Kwikwap se gelukkige en tevrede kliente. Selfs nadat my webwerf aan die gang was en ek dit reeds self kon bedryf, kon ek enige tyd op Francois staatmaak vir hulp. Lekker veral is die direkte skakeling met die tegniese afdeling van Kwikwap ook.

     

  • My grootste frustrasie met vorige webwerwe is die feit dat ek nie self kon inligting laai, skryf of verander nie.

     

  • Met Kwikwap doen ek alles self. Twee of drie dae later kan ek ook self, dmv die hit teller sien of mense my nuwe bydrae gegoogle het. Hands on dus met direkte terugvoer.

     

     


     

    Francois Marais is darem maar 'n geduldige onderwyser. Baie dankie. Ek kan hom altyd aanbeveel.
    - Louise Eilers, Avata Recruitment Specialists
     
    DJ Michael Angello and Hospitality People Connected:
     
     
    Aan Melanie Schoeman van kwikwap (website). Baie dankie vir jou geduld en ongelooflike moeite sowel as proffesionalisme wat jy aan die dag verleen het, met die saamstel van my websites. Ek sal Melanie enige tyd aanbeveel om enige website op te stel.

     

    Jippie! My website is oor 48 ure op lyn!! Vir almal wat akkommodasie soek, kyk gerus na my website www.selectaccom.co.za ek is nog besig om daaraan te werk maar dit gaan great wees sodra ek klaar is. Dankie Francois Marais en jou span dit is die beste program waarmee ek nog gewerk het baie maklik en ek is maar 2 dae nou besig met dit en ek leer so baie
    - Magdel Eilers, Selectaccom Holiday Accomodation